Jongste aktiwiteit:

twyfel

die haak-en-steek trek swaar
oraloor lê bloedlose opdrifsels
jaar is half maar nognie oor
die haak-en-steek trek swaar
koue vreet breinselle nou op
blinde haas bring niemand ver
die haak-en-steek trek swaar
oraloor lê bloedlose opdrifsels

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak