
kil
–
hoe stil is die werklikheid van dood
liggame wat verwerp oor die veld
pynlik die ewigheid binne gaan
verwronge, verniel, bloedig
die kille werklikheid van oorlog
beplan, gewens deur satan geslag
geen respek vir hoop, liefde of lewe
–
©Teãrlach
Nota: Grafika kan lesers ontstel
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.