Waterfors SA
#waterfors
Hoor jy die magtige dreuning
Wat hard storm, ree”n aankondig
Dankbaar vir uitkoms in mening
Riviere begin praat en weer mondig
Waterfors met sy volle mag
Reen gee krag wat voort beweeg
Strate word nou riviere
Stroompies glad nie meer leeg
Dankbaar staan boer op sy plaas
prediker bel v dankbaarheid diens
Plakkerskamp sinkdake wat raas
waterfors oral op media te sien
Voertuie in water soos n’ boot
water in volle mag en prag
Ons besef weer water krag
waterfors bure van mekaar gestoot.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.