Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Klassieke Ewewig

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 November 2022 Aantal woorde: 52 27 Kere gelees 1

my sitvlak is
verskans in leer
teen blou gras musiek
die vastrap, koue en armoede

klassieke Mozart
vloei simfonie suiwer
in warm klanke
oor my radio

Soweto musiek
raas hier en daar
om ń konka vuur waar
koue hande dirigeer

musiek klop
in elke hart
kwaito tot klassiek
net die koue verdoof klank




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 597
Kommentaar telling: 168

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 201 gaste aanlyn

Bydraes – Argief