Jongste aktiwiteit:

ko tog huistoe

blommetjie kô tog huistoe
jou pa se hart verlang na jou

blommetjie strooi jou blare
al die mense praat van jou

blommetjie wees nie treurig
reën sal wel weer kom val

blommetjie luister tog mooi
elke waarderende oog staar na jou

blommetjie jy het geluister
my hart blom en sing van jou

blommetjie jou mooiste blare
kroon nou weer die skepping

blommetjie moet nooit verdwyn nie
my hart sal heeltemal weg kwyn

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed