Bacchus
(Brons)
Lang Piet Jood van Hugenoot
Het geboer tussen die hanepoot
Toe Bacchus hom kierang
Die vog hom sleg vang
Die oorsaak van sy val ʼn wingerdloot
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
(Brons)
Lang Piet Jood van Hugenoot
Het geboer tussen die hanepoot
Toe Bacchus hom kierang
Die vog hom sleg vang
Die oorsaak van sy val ʼn wingerdloot
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek