Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kom na my huis – my woning (SILWER)

Deur Marlene Erasmus
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 Aantal woorde: 51 160 Kere gelees 6

kom na my huis – my woning

hier waar my hart is, sal jy my vind
tussen my ougoed en onthougoed
met ʼn leksel verf en skeut sentiment
ʼn muurbehangsel op katoen gedruk
vrolik laggend gesigte in portretrame
vertel ons woning in sy stille woorde
vir jou die pad van ons lewensverhaal …

©Marlene Erasmus
31/08/2022




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 162
Kommentaar telling: 20

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 214 gaste aanlyn

Bydraes – Argief