Jongste aktiwiteit:

krose

–
trippel die tone
eers wankelrig
dan uitbundig
–
laggies blink op
eerlike gesiggies
skoon en heerlik
–
kleure en geure
skelle skredes
vorm in lewes
–
©Teãrlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CarineCarine is nou vriende

  • Carine het n geregistreerde lid geword