Jongste aktiwiteit:

Langebaan (Silwer)

hier op Langebaan
het die tyd gaan staan
hier was ons siele
in die ligtelaan

die son se flankeer met sy wentelbaan
ets ‘n afskeidskrater teen die silwermaan

en laat die sand
en die wind

aangedaan …

met ‘n brandertraan

Seirdna
(A Fourie)
24.10.2019




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed