Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: gedog

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 24 November 2020 Aantal woorde: 99 176 Kere gelees 10

.
ai, die gedog word ‘n gedrog
in goedertrou maak jy foute
om sommer iets aan te neem
daarop te reageer is net bog
.
reëls bly mos altyd reëls of nie
daarsonder word jy ‘n diktator
sommer wydsbeen oor alles
en almal trap en aanstoom
.
oor my duin kom tannie aan
ver voor haar hardloop hond
met swart kolle oral oor sy lyf
sonder halsband met eie reg
.
agter my duin spring strandwag op
keer tannie voor en skryf stywe boete
maar meneer die strandwag ek het gedog
glimlaggend sê hy net dit is sommer bog
.
©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1140
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 85 gaste aanlyn

Bydraes – Argief