Jongste aktiwiteit:

Liedjie sonder wysie

Liedjie sonder wysie

Vir jou sal ek eerder graag ‘n lied wou skryf.

Vertel oor al die mooi, maar ek sou dan soos gewoonlik oordryf.

Op my kitaar sal ek vir jou speel,

maar jy sal saam moet sing sodat ons noot kan hou.

Ek wou vir jou rose bring, maar die wit daisies was makliker om te steel in Bettie se tuin.

Ek weet jy soek graag ‘n diamantring, maar vir nou sal ek eers net blomme bring.

 

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed