Titel: maskerade
Deur Tearlach

–
hygend na suurstof
sit klein seuntjie en wag
sy gesig geslote en grys
om hom sit daar vaal
gesigte wat hygend
suurstof probeer
inasem uit hul
koolsuurgas
gevulde
maskers
–
©Teárlach
TEMAS
Elizabeth
Aangrypend Charles!
Tearlach
Baie dankie Elizabeth. Ek waardeer dit baie.