Steen in die Bos
mure in vele teksture
veilig op fondasies ongesien
klou bakstene styf vas
in vierkantige veiligheid neste
al toegang gate
geslote gate
dam warm
klanke, vars geure en visioene
deur gapings
dring koue
geluide, vrot reuke en vrese
sagte gesels
binne mure
ń knus warm kombers
alleen gedagtes
klipharde bakstene
opsoek na mure
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.