
My hart behoort aan jou
Ongeag
alles wat
tussen ons
die afgelope
tyd gebeur het,
behoort my hart
net aan jou.
Jy
met die
mooi bruin oe
die soenbare mond
en die begeerlike lyf
is die een
wat my hart gesteel het.
Ek
wil jou
vanaand vra
om mooi daaroor
te dink om my nog
‘n kans te gee om vir
jou te wys hoe lief
ek jou werklik het.
Ek weet
dat jy my liefhet
en ek weet dat jy al
so baie seergekry het,
maar weet net dit dat
elke sekonde van elke
minuut van elke uur
van elke dag,
Is jy en jy alleen
in my gedagtes……
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2018 - OOP projek