
My reis na vrede
Jy is my sprokies’ verhaal
liefde waarin ek kan verdwaal
jy het vir my ‘n nuwe begin gehaal
en dit in die mooiste woorde vertaal
Nuwe drome
nuwe herinneringe
nuwe dinge
nuwe geluk vir die jaar gebring
Met elke tree
met al my weë
in al my oorloë
is jy my wêreld en my glimlag
My reis na vrede
sonder die verlede
my soeke na ‘n skoon vergete
jy maak my hart weer nuut
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2018 - Weerbegin en voornemens projek