Jongste aktiwiteit:

n Tienerkind wat dig

‘n Talentvolle tiener, so verslaaf aan letters,
in die vreugde van verhale wil hom verlekker.

Sy sneller altyd vir n storie gestel,
met lees vind hy lepelvol liefde en lewenswel.

‘n Diensdoenende skaars digtrant,
groei in sy gedigte tot n geslypte diamant.

Sy oorspronlikheid sit niemand ore aan nie.
en sy woorde weerspieel die waarheid –
geen beeld of metafoor, boekverwaand.

Die talentvolle tiener is Godgewend uniek:
die grond van sy hart
edelwekkend-
sy woorde grawe diep.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed