Jongste aktiwiteit:

‘n Tyd en ‘n doel

Suis stil die geruis
van die boom
sag en strelend in my ore
wanneer die skemer spoel
oor ‘n lente droom

Proe reeds die onkeerbaar soet
in die bries van die wind
en ek ruik die bloeisels
in die vroeë oggend uur

Soos seisoene draai
in die heelal se sterreskyn
trek die wingerde groen mantels
om my appelgeel skouers weg




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed