Jongste aktiwiteit:

Nuwe dag van vrede

Brons afd

Dit is n’ nuwe dag

net weer dat son aande verdwyn

wetend God gee ons Krag

want die son sal weer skyn

Nuwe kanse om ander te vergewe

In vrede met almal te leef

Hoop is waarna ons strewe

met nuwe dag van vrede

Wil elke dag oorbegin, nuut lewe

vertroue in ons Skepper stel

Geen vrees of bewe

Saam uitkoms wat nou tel

Ek staan nie meer alleen

voort met hoop en geloof

op God wat ons Steen

vir Hom is uitroepe nie verdoof

Dankie nuwe dag van vrede

wil laaste keer oorbegin

veranderde nuut lewe

gered, volhard en nuut!!!

 

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak