
NUWEJAAR
Nuwejaar
nog ‘n rondte om
nog ‘n lange jaar verby
eer ons weer wegspring
vlugtig omdraai pad betrag
werk en weë te weeg en meet
© Barbara Smit –23/01/2019
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek