Jongste aktiwiteit:

ODE VIR MOEDERLIEF

ODE VIR MOEDERLIEF

Hoe beny ek u my liefste moeder:
Vaardighede wyshede en vele meer
Vir die kinders en kleinkinders te leer
Beter toegerus as enige opvoeder
Lagplooie en liefde so sag en so teer
Leer ek van haar daagliks meer en meer
Hoor ek haar gebed as geestelike hoeder
staan sy kop en skouers uit bo haar broeders

Kinders: Drink liefde soos natgemaakte leer
Pottebakkerskleivorms wat later manifesteer
ñ ikoon wat voetspore agterlaat ten goede
Wat karakter bou sonder gebruik van roeder
Kosbaarder as pêrels of diamante van de beer’
Wens ek my moederlief kon die dood ontbeer




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed