Jongste aktiwiteit:

Oor storms in ons lewe.

Soos dissipels van ouds,
staan ons soms bang en bevrees…
Golwe dreig soms hoog teen jou lewensbootjie neer.
Agter in die skuitjie “slaap” Jesus sag,
wagtend dat ons sal roep om die storm te keer.

Met die Meester in beheer,
kan jy vandag elke storm trotseer…
Hy praat met wind en see…
Onmiddelik gee elk storm mee.

Ons God gee uitkoms wanneer ons dink : “Dit is verby…”
Veilig bring Hy jou na die anderkant langs Sy sy.
Hy is Koning, Hy is Heer.
Dit is die Here wie ewig sal regeer!

Roep na Hom terwyl Hy naby is.
Hy kan jou red, dit is gewis.
Ons God gee uitkoms.
Vergete is die storms, hoekoms en waaroms…




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed