Jongste aktiwiteit:

ORKAAN OPDRAG 5

ORKAAN OPDRAG 5

Daar woed ‘n woeste orkaan
die hemelruim ruk, pluk en verstuk
bome word ontwortel
deur die wind aangejaag

donker grys growwe wolke
die aarde in skemer omvou
in die verte tref blitse met flitse
teen liglose hemel blou
                              
slaan reëndruppels teen die venster raam
biggelende trane teen die ruit afgaan

© Eleen van Deventer Vorster
10/08/2018




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed