Jongste aktiwiteit:

Oumens Raad

In droë veld
sit gras gedagtes
op verlossing
en wag.

Mense verwyt
ou droë graspolle
wat kon ontwaak met
bietjie water,
met ń kilheid wat verskroei.

Bietjie water vloei
vrylik uit oumense oë
om ń klein natkol
te laat.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed