Jongste aktiwiteit:

Pablo kom uit Latyns en beteken jongste

Pablo kom uit Latyns en beteken jongste – – –
Talente

Pablo Picasso het gesê:
The meaning of life is to find your gift,
the purpose of life is to give it away – – –
Elke mens het ‘n talent of gawe
ontvang om uit te lewe of van te lewe,
vir eie sielsverryking of vir die
Dit kan dus ‘n stokperdjie wees, of
jou brood op die tafel bring
as jy ‘n skilder of ‘n sanger is,
of as jy ander onderrig in sang en musiek
en die skilderkuns, of beeldhoukuns – – –
Meeste mense leef van hul talente
soos die beroemde sangers en skrywers
en nes die beroemde skilder
Pablo Picasso – – –

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed