Jongste aktiwiteit:

Palmoni


so sê die stem vir hom
hy wat met my praat
in my droom gesels
ons saam daaroor
daardie palmoni
getalle koning
bewaarder
van geheime
wat met hom praat
wat met my deel
van wat alles
beteken

©Teárlach
[“PALMONI” beteken “die nommeraar van geheime, of die wonderlike nommeraar”]




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed