liefde
–
my duin oorspoel
van onverdiende genade
dankbaarheid dein soos golwe
oor my siel en my verstand
van ware liefde gestroop
kan my duin ook leeg word
want liefde is nie net liefde
liefde is ware liefde deur die
nakom van die wet van God
gehoorsaamheid
aan die tien
gebooie
van God
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.