Pêrels vir die swyne (Silwer)
Wie sal eendag die gelag moet betaal,
omdat ons die swyne doofstom onthaal;
wyl hulle óns reënboog se kleure steel
en die son – korrup – met weemoed vervaal?
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?