Hoëveldgedagtes (brons)
Toe dit herfs word was ek joune onbevrees
met hart, liggaam en gees
hoe sou ek ooit kon raai jou liefde sou
soos kosmos, seisoensgebonde wees?
©️ Elize Kruger
10 Julie 2022
2 Kommentare
-

Elizabeth
Lieflik Elize!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?