
Drome in murasies
Suid-Afrika is ‘n sterk nasie
Rotsvas gebou op ‘n stewige fondasie
Dis hier waar ek bly, oud word en eendag gaan sterwe
Al lyk jou mure soos verbrokkelende murasies
2 Kommentare
-
Elizabeth
Daarsy, puik!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?