Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Plastiek Liggaam

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 September 2021 Aantal woorde: 63 98 Kere gelees Hou van

in openbaar met premissie
staan sy sonder vel
oopgevlek tot op die derm
in ń plastieklyf

toe ganggeld gee
terug steier reg
fyn kyk tyd
na die makabre
vasgesmelt in plastiek

oor room witraam
vloei kleure
voorheen ook geure
in vele geboë reënboë vasgevang

die mens is
ń hemel kuns uitstalling
ń hekse gruwel pot
altwee ewe
waar

*Herkenning aan: Body Works https://bodyworlds.com/




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 555
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 225 gaste aanlyn

Bydraes – Argief