Jongste aktiwiteit:

reëlmaker

bevange in hul eie vrees
iewers draal hul rond
op aarde net in mond
daaglikse stryd in lees

suig hul lug uit ‘n waas
asof hy wel kan bestaan
uit parasitiese ontstaan
word hul bewus op laas

wekroep vir die eenvoud
swerftog van die zombes
slaap voort hul is al koud

©Teárlach
(reëlmaker: beterweterige soort)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed