Jongste aktiwiteit:

Repelsteeltjie

Meulenaar dwaasheid
Koning gierigheid
vir goud
dogter huil so luid
laat dwerg se ore tuit
sel koud
spin sonder skaamheid
sê kinderloosheid
vir goud




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak