Jongste aktiwiteit:

Water krisis in die Weskus

die Boemelaar se bordjie het altyd
heel bedees gelees… ‘n bietjie kos,
klere of ‘n week se werkie is welkom

nuus uit die Weskus sê sommige
restaurante weier kraan water
aan hul klante en glo later
in April is die water klaar

die Boemelaar se bordjie gaan nou lees,
gee tog net ‘n bietjie water meneer
‘n kan of twee of meer

so dink maar weer ‘n keer
as jy onnodig water mors
en wat dit jou vorentoe gaan kos
so laat ons tog die kos’bre les leer




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed