seisoene
elke takkie hang druppel
fynbos buig oor van reën
windjie versprei die seën
skilpad stap effe kruppel
blou wolke hang swaar
lente bloeisels verskyn
skink glasie helder wyn
verspreide buie aldaar
seisoene kom en gaan
trekvoëls vlieg oor duin
ook mense in ons laan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.