Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

selfie


in die wolke sien ek myself
sweef soos ‘n meeu alleen
myself aan die wind verleen

in die duine se blommeprag
weerkaats my stem so skor
soos witbors kraai se gemor

in elke brander se gedreun
verbloem my siel alle pyn
verdoof elke kruk met wyn

in my denke en gedagtes
blaai die blaaier so vinnig
‘n kykweer-aksie onsinnig

in elke dag, minuut en uur
verspeel my lewe tyd uit
wat verby is en kom sluit

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed