Jongste aktiwiteit:

serigheid

wolke vervliet oor my duin
sulke swaar vogdraende vagte
van ver oor die suid see kom dit aan
draai sikloniese sirkels tussen hier en daar
soms bring dit reën – soms geen reën nie
altyd ‘n besondere skouspel om te sien
maal en draai terwyl wind skreeuend
om hoeke en deur skrewe raas
so is my duin leeg vandag
kleinserig sit ek te droom
oor pynlose stiltes
wat ewig kom
en gaan

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak