Silwer- Limiriek
Daar was eendag ‘n delwer uit Bloem
Wat graag elke meisie wou soen
Hy misgis hom met Let
Beland in die bed
Nou moet hy maar tuiswerkies doen
2 Kommentare
-
HelenaMellet
Hahaha... Baie oulik. Arme delwer van Bloem.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek