Jongste aktiwiteit:

Simpel sêgoed (silwer)

Simpel sêgoed

 

My naam* begin met ‘n klankie

wat ek nog nie goed kan sê nie

want my tong wil nie bewend

teen my boonste tande gaan lê nie.

 

Meeste mense sou dit glad nie weet nie

solank ek nie ge-ysde suiwel wou eet nie …

 

o ja,

of daai simpel “rooi ribbok ram” moes sê nie!

 

*Rudolph

 

©ASvdMerwe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed