Skadu Inspirasie
Skadu’s teen die muur
“Die donker kom van buite en syfer deur die ruite
en ek gooi nog ‘n paar kole op die vuur”
(Koos du Plessis)
Skadu’s nimmer eindigende gevolg
by flou kerslig groot, verwronge en absurd
kan jou groot laat skrik of sommer heel insluk
Gooi, gooi nog kole en nog meer
vlammende vuur al groter en groter
skadu’s krimp al kleiner groter ligtekring
Maak lampe vol ! Vol met God se lewenslig
kom onder maatemmer uit
laat jou lig skyn en skadu’s verdwyn
God is die lig van die lêwe
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.