Skadu’s
laat op een aand.
ek saam..
geliefdes..
met hul..
skadu’s teen my muur.
form dit prentjies van ons silhouette.
vertrosende arms wat mekaar omvou.
ek verlang..
weergalm dit pynlik..
vir geliefkosende skadu’s teen my muur.
net stilte..
en trane..
ingekleur in swart..
het n oomblik steeds verhelder.
al was dit al te pynlike.
hoe moet ek jul nog onthou?
n vraag om oor te rou.
ek glo..
jul wou my nie alleen hier laat.
steeds stilte..
dan skielik..
het jul prentjies weer verdwyn.
weg..
net ek..
verlate..
en een skadu teen my muur.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.