Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: skoppelmaai

Deur Von Villon
Datum gepubliseer: 22 September 2022 Aantal woorde: 25 48 Kere gelees 2

skoppelmaai

wawiel
rondomtalie
mallemeule-liefde

karamel
vanillaroomys
sjokolade-soene

spookasem
toffieappel
goudbruin wafelglimlag

wye draai
vinnig swaai
pipperment-rinkink

ek is lief vir jou
my kaalvoet
swarthaarmeisiekind

©VonVillon




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 2

jy het 'n wanbegrip van jou waarde as mens wanneer jy ander op grond daarvan veroordeel

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 225 gaste aanlyn

Bydraes – Argief