deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: opdrag 1 HOOR JY DIE STEM 27 Maart 2023 401 gesien 0 Komentare 0hou van Slaggat die pad lê pyl dwars oor die land geskiet deur mensehand in veld, deur stad slaggate oortyd verskyn in die swart ewe onbemind in veld en stad gemene slaggate is seer letsels alleen gelaat in ons pad Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende