Jongste aktiwiteit:

Somerpad Gras

Swart streep pad
ń gladde vlek
kloof die droë veld.

Swyende gras
wat kruip
vat, vat
met dun, dun vingertjies
aan blitsende,
bewegende kar wande.

Net twee gras hamels
langs die wit streep
oorwin,
in plasies groen
teen swart smeltende
vloed.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed