Jongste aktiwiteit:

Sonder jou

Sonder jou…

Saam met jou wil ek die see besing
kaalvoet loop en skulpe vir jou bring
jou hand wil ek vir altyd vat
jy vul die hol plekkies in my hart,
werk my rafels met jou woorde vas
jy’s die borrels in my vonkelwynglas

Vir altyd wil ek jou onthou soos nou
jou vir ewig in my hart vashou
want sonder jou is die hemel grou
my lewe soos flêt coke – so flou

Estelle




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed