Fees van kleure
Elke kleur skryf ‘n verhaal
jy is die rooi in sonsondergang
ek is hier om al die mooi vas te vang
so word ‘n storie vertel met elke kwashaal
dit is ‘n fees
om deel van hierdie skildery te kan wees
4 Kommentare
-
Koekekranka
Kort en pragtig!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek