Jongste aktiwiteit:

Soos karperde

Soos Karperde

Almal dra maskers en verbloem ware emosies
verdriet en vreugde is karperde trek saam
hang af wie se hand hou die leisels vas want
almal dra maskers en verbloem ware emosies
en met oogklappe en stang in die bek
hou jy emosies goed in toom maar
almal dra maskers en verbloem ware emosies
verdriet en vreugde is soos karperde, trek saam – – –

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed