Stad Beelde
die sonskyn in ń stad
vergrys in beton
as foto geleentheid
gesien as onvanpas.
gesels is moeilikheid
drankies word alleen gedrink
saam geniet gewoonlik
oorlog.
slaan neer jou oë
wees reg vir geveg
slaan hard
want dis ń stad.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.