Vasgevang
vasgevang
in werkersdamp
met geen slakking
net die nimmer eindige dagtaak.
vasgevang
in werkerslug
sonder ander doel
as net die geld.
vasgevang
in lewensmasjien
bloei ń moeë siel
ongenadelik effektief.
ontsnap die tronk
skaaf aan
eie vryheids sluitel
in die stilte.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Ja ons mense van vandag is so besig om te oorleef dat ons skoon vergeet om te leef! Baie goed gedoen met hierdie een