Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: My geloofsboom

Deur Taai
Datum gepubliseer: 15 Julie 2020 Aantal woorde: 27 223 Kere gelees 9

My geloofsboom weerkaats
singend ’n aria van bloue baldakyn
stoot knoetserige vingers diep
in bladaarde se neurie
wyl groen dansende blare
dor geloofsboom verkoelend uitklouter.

© Taai Bonthuys




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Koos Elsum

    15 Julie 2020

    Vanaand is my aand vir die HAT baldakyn… Pragtige gedig oor hoe gevoel oor mens spoel.

  2. Anze

    16 Julie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2020 – Klanknabootsing projek

  3. Tearlach

    24 Julie 2020

    Dit is pragtig dankie. Dit geniet.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 48
Kommentaar telling: 6

Digter, Skrywer en professionele rekenmeester.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 232 gaste aanlyn

Bydraes – Argief