Stilte skree soos ‘n duisend voëls
Stilte skree soos ’n Duisend Voëls
Deur: Ryno du Plessis
Stadig maar seker sak die son verby die wolke agter die berge.
Stilte hang— dit maak my effe bang.
Gedagtes begin maal, my hart soek antwoorde terwyl dit self bly swyg.
Skielik begin die stilte van hier en daar verander in die geskree van ’n duisend voëls.
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.